Viveca Memoria
Memorials en keepsakes in resin
As, borsmelk, haartjies, naelstring en afskeidsblomme, in blokke, ringe en hangers.
| Memoria-juwele | vanaf R1 500 |
| Finale prys | op kwotasie |
Elke stuk hang af van die ontwerp en die markprys. Die juwelier kwoteer die juweel, ek kwoteer die resin-werk, en jy kry een totaal. Jy is welkom om jou eie juwelier te gebruik.
Vra op WhatsApp ’n kwotasie Of gebruik die navraagvorm