Trouruikers · Memorials · Keepsakes
IllustrasieWat vir jou saak maak, bewaar in resin.
Trouruikers, afskeidsblomme, as, borsmelk en haartjies. Tzaneen, Limpopo.
Hoe dit werk
01Bespreek jou datumStuur ’n navraag. Vir trouruikers hou R1 000 jou datum en tel dit by die 60% deposito in.
02Bring of stuurLaai jou blomme by my af, of stuur dit op jou koste per koerier. WhatsApp my eers vir die afleweringsbesonderhede.
03Jou stuk word gemaakMet die hand gemaak en veilig by jou afgelewer.

Oor Viveca
Hallo, ek is Hesmari.
Ek bewaar die blomme en herinneringe wat vir jou die meeste saak maak.
Viveca het meer as 15 jaar gelede as ’n klein sybesigheid begin. Vandag is dit vir my ’n voorreg om deel te wees van mense se grootste oomblikke, en ook van hul swaarste.
Lees my storie
