Viveca Bloom

Trouruiker bewaar in resin

Jou trouruiker, skouerruiker of troublomme, bewaar in resin. Tzaneen, Limpopo, en landwyd per koerier.

Konsepbeelde illustreer moontlike afwerkings vir elke pakket, nie klaargemaakte Viveca-werk nie. Presiese hout-, koper- en persoonlike besonderhede word op kwotasie bevestig. Afmetings is ontwerpafmetings en word nie uit die foto gemeet nie.

Illustrasie van een vierkantige resinblok met roomroseIllustrasie · 20 × 20 × 8 cm ontwerp

Enkel hoofblok

Een resinblok uit jou trouruiker · 20 × 20 × 8 cm

R3 900

60% R2 340 · finale 40% R1 560

Vra oor die enkelblok
Illustrasie van een groot en twee kleiner resinblokke uit roomroseIllustrasie · 25 × 25 × 8 + 2 × 15 × 15 × 5 cm

Original

Klassieke driestuk uit een trouruiker · een 25 × 25 × 8 cm hoofstuk en twee 15 × 15 × 5 cm newe-stukke

R7 900

60% R4 740 · finale 40% R3 160

Illustrasie van ’n moontlike afwerking, nie voltooide Viveca-werk nie; die finale besonderhede word op kwotasie bevestig.

Vra oor Original
Illustrasie van driestuk trouruiker-bewaring met roomroseIllustrasie · 25 × 25 × 8 + 2 × 15 × 15 × 5 cm

Signature

Original-driestuk met verfynde houtdetail, netjiese aanbieding en subtiele persoonlike afwerking

R9 500

60% R5 700 · finale 40% R3 800

Illustrasie van ’n moontlike afwerking, nie voltooide Viveca-werk nie; die finale besonderhede word op kwotasie bevestig.

Vra oor Signature
Illustrasie van driestuk resin-bewaring uit een trouruikerIllustrasie · 25 × 25 × 8 + 2 × 15 × 15 × 5 cm

Heirloom

Driestuk met premium hardehoutdetail, ingetoë koper-, datum- of voorletterdetail en premium aanbieding

R11 900

60% R7 140 · finale 40% R4 760

Illustrasie van ’n moontlike afwerking, nie voltooide Viveca-werk nie; die finale besonderhede word op kwotasie bevestig.

Vra oor Heirloom

R1 000 hou jou datum en tel by die 60% deposito en die pakketprys in; dis nie ekstra nie. Die balans is betaalbaar wanneer ek foto’s van die klaar stuk stuur en ons aflewering reël.

WhatsApp oor Bloom Of gebruik die navraagvorm

Die foto’s op hierdie blad is konsepbeelde. Die ander los stukke en pryse staan apart op Stukke en pryse.

Byvoegings

Illustrasie van een klein resinpaneel met roomroosIllustrasie · 15 × 15 × 5 cm ontwerp

Ekstra resinpaneel

15 × 15 × 5 cm · uit jou ruiker

R1 950
Illustrasie van klein blom-aandenkings in resinIllustrasie · voorbeeld; grootte op navraag

Klein blom-aandenking of ringstukkie

Ontwerp en grootte op navraag

vanaf R950
Illustrasie van blomjuwele en sleutelhouer in resinIllustrasie · voorbeeld; grootte op navraag

Aandenkings vir ma’s of strooimeisies

Ontwerp en grootte op navraag

vanaf R1 650

Die pakketbeelde is illustrasies. Byvoegings word afsonderlik bespreek; ontwerp en afmetings waar nie hier genoem nie bly op navraag.

Hoe dit werk

01Hou jou datumR1 000, deel van die 60% deposito.
02Blomme na myVerkieslik binne 48 uur. Jy kan dit by my aflaai of op jou koste per koerier stuur; WhatsApp my vir die afleweringsbesonderhede.
03Jou stuk12 tot 16 weke vanaf ontvangs van jou blomme; ons reël die finale aflewering saam.
Enige vrae? WhatsApp my